Nou beskikbaar op kompakskyf:
1. Panachide (Diens vir die afgestorwenes)
2. Radiopraatjie op CD
Tydens sy besoek aan Pretoria in November 2006 (sien "Nuuswaardigehede"), het ons gasheer, Ds Johan van den Heever, 'n radio-onderhoud met Vader Zacharias gevoer wat nou op CD beskikbaar is. Vir 'n donasie van R10 sal 'n kopie van die CD gestuur word aan enigiemand wat daarin sou belangstel. Dit is 'n baie interessante onderhoud waaruit heelwat oor die Ortodokse geloof te leer is. Indien u belangstel, skryf aan ons met al u besonderhede (sien "Terugvoer"-skakel).
...Vir beste resultate moet die bladsy in hoë kleur resolusie besigtig word.
...Kopiereg © 1999 Die Ortodokse Gemeenskap van die Heilige Johannes die Doper
...Alle regte voorbehou.
...Hersien: November 15, 1999
...Hersien: Mei 3, 2007
Copyright © by afrikaans-ortodoks.co.za All Right Reserved.