|  |
 |
|
 |
| |
| Most Popular - Top 25 | Show Top: [ 10 - 25 - 50 | 1% - 5% - 10% ]
| Besoek aan Kloosters in Griekeland en Egipte Description: 'n Vriend van die Bedehuis se beskrywing van sy besoek aan kloosters in Griekeland en Egipte Version: Filesize: 2.90 Kb Added on: 25-Sep-2007 Downloads: 654 HomePage | Rate Resource | Details Category: Downloads
Voorbereidingsgebede vir Kommunie Description: Hemelse Koning, Trooster, Gees van die Waarheid, oral teenwoordig en in alles, skatkis van seëninge en gewer van lewe; kom woon in ons. Suiwer ons van alle onreinheid en red ons siele, o Goeie.
Version: Filesize: 0 bytes Added on: 04-May-2007 Downloads: 538 HomePage | Rate Resource | Details Category: Downloads
Vrye Afrikaan onderhoud met Vr Zacharias Description: Vader Zacharias: My ontdekking van die Ortodoksie is ’n verhaal met ’n lang aanloop. Dit was deel van ’n pad wat begin het met my ervarings van opstandigheid in my kinderjare teen die NG Kerk, geloop het deur ’n bekering tydens my laat tienerjare tot die Rooms-Katolisisme (in die jare van die Tweede Vatikaanse Konsilie, waartydens die Rooms-Katolieke Kerk enorme veranderinge ondergaan het), jare van toeskouer wees van die godsdienstige wêreld en – tydens die politieke krisis en omwentelinge van die laat 1980’s (soos ek dit beleef het) – my ontdekking van die Boeddhisme en meditasie, wat, eienaardig genoeg, tot my herontdekking van die Christendom en die Persoon van Jesus gelei het.
Version: Filesize: 0 bytes Added on: 10-May-2007 Downloads: 437 HomePage | Rate Resource | Details Category: Downloads
Die Lewe van die Heilige Maria die Egiptenaar Description: Die angrypende verhaal van Maria die Egiptenaar, wat ook die beskermheilige van ons kapel is. Version: Filesize: 0 bytes Added on: 11-Nov-2007 Downloads: 402 HomePage | Rate Resource | Details Category: Downloads
Paasmette Description: Die Paasdiens om middernag Version: Filesize: 0 bytes Added on: 25-Sep-2007 Downloads: 310 HomePage | Rate Resource | Details Category: Downloads
Liturgie vir Pasga Description: Die Pasgaliturgie wat volg op die Paasmette Version: Filesize: 1.45 Kb Added on: 25-Sep-2007 Downloads: 307 HomePage | Rate Resource | Details Category: Downloads
Liturgie verbeter Description: Die priester gaan deur die Koninklike Deure, en diaken met die noorddeur, na die proskomodie, waar die priester die volgende gebed stil bid, terwyl die diaken die oorgeblewe Heilige Gawes met eerbied en ontsag nuttig.
Version: Filesize: 0 bytes Added on: 04-May-2007 Downloads: 267 HomePage | Rate Resource | Details Category: Downloads
|
|
|
 |
|
 |
|  | |