Welcome to afrikaans-ortodoks.co.za
 
 

  Skakels

  • Inleiding tot die Ortodoksie
  • Geskiedenis van ons Kerk
  • Insiggewende Artikel oor die aard van die Kerk
  • Nuuswaardighede
  • Die Ortodokse Kerk en Homoseksualiteit.
  • Kompakskywe
  • Getuienisse
  • Die Ortodokse Bedehuis
  • Terugvoer
  • Foto Galery
  •  

      Aanbevole leesstof

     

      Aflaai-bladsye

    Afrikaanse Ortodokse Liturgiese en ander verwante tekste
     

     
     


    [ Downloads Main | Add Download | New | Popular | Top Rated ]
     
     


     
     
    Category: Main/Downloads


    Sort Downloads by: Title (A\D) Date (A\D) Rating (A\D) Popularity (A\D)
    Resources currently sorted by: Title (A to Z)


      Besoek aan Kloosters in Griekeland en Egipte 
    Description: 'n Vriend van die Bedehuis se beskrywing van sy besoek aan kloosters in Griekeland en Egipte
    Version: Filesize: 2.90 Kb
    Added on: 25-Sep-2007 Downloads: 654
    HomePage | Rate Resource | Details

      Die Lewe van die Heilige Maria die Egiptenaar 
    Description: Die angrypende verhaal van Maria die Egiptenaar, wat ook die beskermheilige van ons kapel is.
    Version: Filesize: 0 bytes
    Added on: 11-Nov-2007 Downloads: 402
    HomePage | Rate Resource | Details

      Liturgie verbeter 
    Description: Die priester gaan deur die Koninklike Deure, en diaken met die noorddeur,
    na die proskomodie, waar die priester die volgende gebed stil bid, terwyl die
    diaken die oorgeblewe Heilige Gawes met eerbied en ontsag nuttig.


    Version: Filesize: 0 bytes
    Added on: 04-May-2007 Downloads: 267
    HomePage | Rate Resource | Details

      Liturgie vir Pasga 
    Description: Die Pasgaliturgie wat volg op die Paasmette
    Version: Filesize: 1.45 Kb
    Added on: 25-Sep-2007 Downloads: 307
    HomePage | Rate Resource | Details

      Paasmette 
    Description: Die Paasdiens om middernag
    Version: Filesize: 0 bytes
    Added on: 25-Sep-2007 Downloads: 310
    HomePage | Rate Resource | Details

      Voorbereidingsgebede vir Kommunie 
    Description: Hemelse Koning, Trooster, Gees van die Waarheid, oral teenwoordig en in
    alles, skatkis van seëninge en gewer van lewe; kom woon in ons. Suiwer ons
    van alle onreinheid en red ons siele, o Goeie.


    Version: Filesize: 0 bytes
    Added on: 04-May-2007 Downloads: 538
    HomePage | Rate Resource | Details

      Vrye Afrikaan onderhoud met Vr Zacharias 
    Description: Vader Zacharias: My ontdekking van die Ortodoksie is ’n verhaal met ’n lang aanloop. Dit was
    deel van ’n pad wat begin het met my ervarings van opstandigheid in my kinderjare teen die
    NG Kerk, geloop het deur ’n bekering tydens my laat tienerjare tot die Rooms-Katolisisme (in
    die jare van die Tweede Vatikaanse Konsilie, waartydens die Rooms-Katolieke Kerk enorme
    veranderinge ondergaan het), jare van toeskouer wees van die godsdienstige wêreld en –
    tydens die politieke krisis en omwentelinge van die laat 1980’s (soos ek dit beleef het) – my
    ontdekking van die Boeddhisme en meditasie, wat, eienaardig genoeg, tot my herontdekking
    van die Christendom en die Persoon van Jesus gelei het.


    Version: Filesize: 0 bytes
    Added on: 10-May-2007 Downloads: 437
    HomePage | Rate Resource | Details

     
     


     
     
    Built And Hosted By Symeone Solutions c.c. We Smooth IT Over.
    Copyright © 2006 By Symeone Solutions c.c. We Smooth IT Over.